My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Oorsake van die Franse Revolusie

Horizontales
Omverwerping van 'n regering
Die werkers
'n ander term vir Ancien Régime
Iets wat die Koningin versamel het.
Biskoppe
Daar is geen geld om skulde terug te betaal nie
Konings kon al die besluite self maak.
Form van 'n parlement in Frankryk
Koning van Frankryk
Dit het 150 000 livres gekos
Verticales
Wanneer jy uit jou geboorte land verban word en dan op 'n ander plek gaan woon
Naam van die klein paleis wat die koning vir sy vrou gebou het.
Koningin van Frankryk
Middelklas
Iemand wat oneerlik optree in ruil vir geld
Lords of Ladies
Hou van geld uitgee
Geboorte plek van die koningin
Amptelike bevel deur die koning
20km suidwes van Parys