My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Krisis van Kapitalisme

Horizontales
Betaling om skade reg te maak
Leier van die Nazi-party
Mense wat deur Duitsers gehaat is
Politieke beheer van een land oor 'n ander
Weermag met nuwe voorraad van wapens toerus
Help lande om hulle verskille op te los
Ingestel om VSA sw eie maatskappy te beskerm
Daar was 'n demokratiese verkiesing
Styging in prysvlakke
Naam van Duitse parlement
Ryk Japanese mans
Verticales
Veroorsaak deur die sluiting van fabrieke.
Politieke stelsel wat opposisie partye verbied
Ekonomiese kirsis in die VSA
Alliansie tussen Duitsland, Italië en Japan
Iets wat Duitsland ekonomies uitgeput het
Beskryf diktoriale ideologieë
Maak wette
Iemand wat fabrieke besit
Ander naam vir die Nasionale Socialistiese Party