My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Hersiening - Kwartaal 1

Voltooi die volgende woordraaisel deur gebruik te maak van die gegewe leidrade. 

Horizontales
'n Studie van die verlede.
'n Studie van die verlede.
Iets wat altyd waar is. Daar is bewyse dat dit so is.
Die huis is deur C.L. Neethling opgerig.
Hierdie skool word as die vader van Laerskool Eikestad beskou.
Die woning van H.L. Bletterman.
Dit is die naam van een van die plase waarop Eikestad gebou is.
Die toring van hierdie gebou is in die hartjie van Stellenbosch.
Hierdie pragtige houtwerk is deur 'n onbekende timmerman vervaardig.
Verticales
Elke jaar gedurende hierdie maand vier Stellenbosch die verjaarsdag van sy stigter.
Die plantegroei in Jonkserhoek bestaan hoofsaaklik hieruit.
Dit is die oudste privaatwoing in ons land en is nou 'n museum.
Iemand sê hoe hy oor iets dink/voel. Dit is iemand se opinie.
'n Plek waar ek inligting kry.
Hierdie plek is gestig met die oog op die bewaring, versameling en tentoonstelling van voorwerpe uit die geskiedenis.