My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Bybelstudie 31 Oktober 2024

Horizontales
Sara se diensmeisie.
Is daar 66 boeke in die Bybel?
Abraham se dienskneg in Genesis 15.
Samuel se ma
Moses se suster
Jakob se jongste seun.
Vrou wat Laban eerste vir Jakob gegee het.
Moses se opvolger.
Vroeg-Christelike vrou in Joppe, ook bekend as Dorkas.
Een van Jakob se seuns, wie se naam die vorige geslagte bietjie bang was om hardop te sê
Engel wat met Daniël gepraat het.
Dawid se pa.
Ester se Hebreeuse naam.
Vrou van die profeet Hosea
Verticales
Jakob se dogter, Elardus se ma.
Hosea se vrou
Plek waar koning Herodes deur wurms verteer is.
As jy 'n verraaier, dissipel, apostel en Bybelskywer is, het jy hierdie naam.
Nageslag van Moses se swaer.
Vroeë Nuwe Testamentiese gelowige, wie se naam baie Engels klink, soveel so dat baie mense onseker is oor hoe om dit uit te spreek.
Apostel in die plek van Judas Iskariot, klink amper soos die naam van 'n Evangelieskrywer (met die H by).
Een van Josef se seuns.
Jakob se skoonpa
Romeinse goewerneur in Handeling 23, ook 'n gewilde naam vir 'n kat. Beteken "gelukkig" in Latyn.
Eerste mens wat lewend in hemel opgeneem is.
Moses se skoonpa.