My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Onderwerp 4

Horizontales
Waar inkomste gelyk is aan uitgawes en geen wins of verlies gemaak word nie.
Karla het 'n bakkery en stel 2 bakkers en 1 kelnerin aan. Hierdie vorm deel van _____ hulpbronne.
'n Strategiese bestuursinstrument.
Die Business Model Canvas bestaan uit _____ elemente.
Karia het vaste bates vir haar besigheid aangekoop soos ooonde en mengers. Hierdie is deel van ____ hulpbronne. (7 Letters)
Verticales
Hierdie element in die Business Model Canvas sluit jou verskaffers in (20 Letters)
Hierdie elemente in die Business Model canvas beheld die manier om jou gehoor te bereik.
'n Geskrewe dokument wat uitspel waarheen die besigheid op pad is en hoe dit daardie bestemming gaan bereik.
Die deel in die besigheidsplan uitleg wat fokus op fasaliteite, vervaardiging en toerusting.
'n Moontlike probleem by die opstel van 'n sakeplan is 'ignoreer kompetisie'. Dit word vermy deur 'n _____ analise.