My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Onderwerp 3

Horizontales
Die ____ hemisfeer van die brein orienteer jom op musikale, artisieke en emosionele sake (6 Letters)
Die ______ verwys na die tydperk wat beskikbaar is vir die skep van nuwe besighede (19 Letters)
_____ die venster is om te verseker die geleentheid is lewensvatbaar en uitvoerbaar. (4 Letters)
Die kreatiewe denke proses bestaan uit ontdekking, uitvinding, ______ en patent/kopiereg. (9 Letters)
Die kreatiwiteitsmodel bestaan uit 4P's: Persoon, Pers, Produk en _____ (6 Letters)
Verticales
'n Idee kan in ;n geleentheid omskep word as die volgende eienskappe teenwoordig is: Aantreklik, duursaam en _____ (5 Letters)
'n Idee moet ____ skep en toevoeg. (6 Letters)
_____Kwessies verwys na die verkoop van die besigheid- as die mark onaantreklik is sal niemand dit koop nie. (3 Letters)
'n Leemte/gaping wat in die mark gelaat word. (11 Letters)
Waar of Vals: Kunstenaars is die enigste kreatiewe wesens. (4 letters)
Hierdie generiese klassifikasie van innovasie was die ontwrigtend in die mark bv. Die eerste vliegtuig.
Die belangrikste veranderlike in die kreatiwiteitsmodel (7 Letters)