My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Bybelstudie 24 Julie 2024

Horizontales
Romeinse keiser wat die volkstelling uitgeroep het wat Josef en Maria na Bethlehem gebring het.
Sesde boek van die Nuwe Testament.
"Die Heer sal ....... tot die stryd."
Pleknaam, beteken "gegrondves in vrede." Hoofstad van Israel en later Juda.
Waarskynlik die Romeinse keiser tydens Paulus se teregstelling.
Naam wat die Here aan Jakob gegee het.
Eerste gemeente aan wie 'n brief geskryf word in Openbaring.
"Wat dring en dryf die wilde ........."
Hierdie voedsel (ook seun van die Standers), was in die verbondsark.
Jesus het hulle uit die tempel uit gejaag.
Ahasveros se eerste vrou.
Fariseërs beskuldig Jesus daarvan dat Hy bose geeste met behul van hierdie afgod uitdryf.
Het met die engel Migael getwis oor die liggaam van Moses.
Gebied oos van die Jordaanrivier, waar Jesus 'n dowe man genees het. Griekse woord vir "10 stede."
Waar in die Bybel is 'n kinderoffer in opdrag van die Here uitgevoer?
Hoeveelheid seëls op die boekrol in Openbaring
Gebruik van wyding van goedere aan die Here wat deur die Fariseërs misbruik is om nie bejaardes te versorg nie.
Verticales
Plek waar Josef, eienaar van die graf waarin Jesus begrawe is, afkomstig is.
Profeet wat geprofeteer het dat Jesus vir ons oortredinge deurboor sal word.
"Die ...... vind 'n huis, o Heer."
Pleknaam, beteken "huis van brood."
Sing vrolik, hef die stem na ....
Genesis en hierdie boek begin met die woorde "In die begin."
Land waaruit koningin gekom het wat Salomo besoek het.
"Die Heer is groot waar .... top."
Pleknaam, beteken "plek van broederliefde." Een van die sewe gemeentes van klein-Asië.
Paulus is in 'n droom geroep om hierheen te gaan.
Hy is deur koning Agab vir sy wingerd vermoor.
Kain se beroep
"In weelde en ......., altyd sal ek die Here prys."
Plek waar Dawid as koning gesalf is.
Ahasveros se tweede vrou.
Koning wie se gevangeneming Esegiël uitgebeeld het deur 'n gat in sy huismuur te maak en daardeur te klim.