My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Bybelstudie 26 Junie 2024

Horizontales
Tradisioneel die noordelikste punt van Israel, teenoorgestelde van 7 Dwars.
Eerste boek in die Nuwe Testament.
Stad in suidelike Israel, tradisioneel die suidelikste punt van die land.
Joodse Christen wat uit Rome verban is, vrou van Akwilla.
Manasse se oupa
Johannes die Doper se klere is hiervan gemaak.
Kolom waaragter die volk Israel in die woestyn aangetrek het (tydens die aand).
Jesus se geboortedorp.
Naam van die eerste rivier wat in die Bybel genoem word.
Profeet wat na Tarsis wou vlug.
Adam en Eva se derde seun se naam.
"Kopbeenplek" se meer bekende naam.
Noag se tweede seun.
Die purperverkoopster (handelaar in pers wol)
Die naam van die eerste martelaar in die Bybel.
Misdadiger wat in plaas van Jesus vrygelaat is.
Verticales
Tydperk van droogte (in jare) wat Elia in Israel afgekondig het.
Dorp waar Jesus grootgeword het.
Is Ester se oom na 'n afgod vernoem?
Priesterkoning wat Abraham ontmoet het.
Naam van Ester se oom.
Judas die verraaier se tweede naam.
Leier van Israel wat volk in Kanaan ingelei het.
Paulus se eerste reisgenoot op sy sendingreise.
Eerste hoëpriester van Israel.
Vrou van Dawid, voorheen van die dwase man Nabal.
Engel wie se naam "Wie is soos God?" beteken.
Wie van Israel het gedrink van die water wat uit die rots gekom het nadat dit geslaan is.
Dissipel van Jesus, ook bekend as Didimus. Bekend as iemand wat twyfel.
Plek waar Abram vandaan getrek het toe die Here hom na Kanaan geroep het.
Stad waarteen Israel hul eerste nederlaag gely het in Kanaan.