My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Bybelstudie 8 Mei 2024

Horizontales
Moses het dit by twee geleenthede geslaan
Profeet wat altesaam 430 dae op sy linker-en regtersy moes lê.
Eiland waarop 'n apostel deur 'n slang gebyt is (Hedendaagse naam)
Dier van Bileam
Watter diere het die jeugmisdadigers verskeur wat Elisa gespot het?
Apostel wat deur God uit tronk in Jerusalem gered is.
Herkoms van ontmande hofdienaar wat deur Filippus ondderrig is.
Abraham se eerste naam.
Pad na watter dorp Paulus op pad was tydens sy bekering.
Metaal waarvan slang deur Moses gemaak is waarna volk moes kyk om genees te word.
Tydens die beleg van hierdie stad het twee vrouens ooreengekom om mekaar se kinders te eet.
Verticales
Hoeveelheid plae wat oor Egipte gekom het
Eerste bede: Laat U naam ........ word.
Apostel wat deur die slang gebyt is.
Profeet wat weduwee met olie en meel gehelp het.
Jesus het 'n kreupel man by die bad van ...... genees
Agste gebod handel hieroor.
Eiland wat deur goewerneur Sergius Paulus regeer is, Paulus se eerste stop op sy eerste sendingreis.
Man wat deur Jesus uit die dood opgewek is na hy al vier dae dood was.
Petrus kry 'n muntstuk in hierdie dier se bek.