My Crossword Maker Logo
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crucigrama Sopa de Letras Hoja de Trabajo
Calificar este Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Watse dier is ek?

Horizontales
Ek vang muise.
Ek is die grootste dier in die see.
Ek is die wilde weergawe van spek.
Ek het swart en wit strepe.
Ek lyk soos iets wat jy in die naghemel sien, maar jy kry my in die see.
Franse mense eet my maar ek eet plante.
Ek maak jou vroeg in die oggend wakker met my liedjie.
Ek is sag en jellieagtig en ek kan jou steek.
Ek het die mooiste vlerke en hou van blomme.
Mense dink as ek jou byt, sal jy in a vampire verander.
Ek is soos 'n akkedis wat in water leef.
Mense hou daarvan om saam met my te swem.
Ek het lang bene en 'n baie lang nek.
Ek is 'n mens se beste vriend.
Ek het agt arms.
Verticales
Jy moet versigtig wees vir my groot kake.
Ek is die vinnigste kat.
Ek eet gras maar spandder die meeste van my tyd in die water.
Ek is lekker vet en hou van kos.
Ek het sagte wol.
Ek maak heuning.
Ek maak webbe om my kos te vang.
Ek bly in die see en kan tot meer as 100 jaar oud word.
Ek is Suid-Afrika se nasionale dier.
Ek spuit water deur my slurp.
Ek het ses bene en skerp knypers.
Ek gee mense melk.
Ek is die koning van die wildtuin.
Cowboys ry my.
Ek is mal oor piesangs.